Genesis 46:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Dit is die sestien afstammelinge wat Silpa vir Jakob in die wêreld gebring het. Laban het Silpa vir sy dogter Lea as slavin gegee.

Genesis 46

Genesis 46:8-19