Genesis 46:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob het met al sy besittings die reis na Egipte aangepak. Toe hy Berseba bereik, bring hy offers aan die God van Isak, sy pa.

Genesis 46

Genesis 46:1-6