Genesis 45:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ek is Josef!” sê hy vir sy broers. “Leef Pa nog?” Maar sy broers was stomgeslaan, want hulle het baie bang geword.

Genesis 45

Genesis 45:1-8