Genesis 45:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob se seuns het toe so gemaak. Josef het waens aan hulle verskaf soos die farao beveel het. Hy het ook vir hulle genoeg voorrade vir die reis gegee.

Genesis 45

Genesis 45:19-28