Genesis 45:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die nuus het die farao baie gou bereik: “Josef se broers het gekom!” Die farao en sy amptenare was baie bly om dit te hoor.

Genesis 45

Genesis 45:13-21