Genesis 45:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe kon Josef dit nie meer voor al sy personeel uithou nie. “Gaan uit, almal van julle!” beveel hy hulle. Daar was niemand anders teenwoordig toe Josef hom aan sy broers bekendstel nie.

Genesis 45

Genesis 45:1-8