Genesis 44:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle was skaars buite die stad, toe sê Josef vir die bestuurder: “Jaag agter hulle aan en stop hulle. Vra hulle: ‘Hoekom het julle ’n goeie daad met kwaad vergeld?

Genesis 44

Genesis 44:1-6