Genesis 44:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Meneer, ek het my pa gewaarborg dat ek na die seun sal kyk. Ek het vir hom gesê: ‘As ek hom nie terugbring nie, sal ek vir altyd skuldig wees teenoor Pa.’

Genesis 44

Genesis 44:27-33