Josef het vir sy broers hulle plekke aangewys. Tot hulle verbasing was dit in volgorde van hulle ouderdomme, van die oudste tot die jongste.