Genesis 43:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nadat hy sy gesig gewas het, het hy teruggekom. Met sy emosies nou onder beheer, het hy beveel: “Bring die kos!”

Genesis 43

Genesis 43:26-34