Genesis 43:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Ontspan! Moenie julle daaroor bekommer nie,” sê die bestuurder vir hulle. “Julle God, die God van julle voorouers, moes dit teruggesit het. Ons het mos julle betaling gekry.” Toe het hy Simeon na hulle toe gebring.

Genesis 43

Genesis 43:13-32