Die mans vat toe die geskenke, dubbel die hoeveelheid geld én vir Benjamin en gaan Egipte toe en meld hulle by Josef aan.