Genesis 42:37 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ruben sê toe vir sy pa: “Pa kan al twee my seuns doodmaak as ek Benjamin nie na Pa toe terugbring nie. Laat hom in my hande en ek sal hom aan Pa terugbesorg.”

Genesis 42

Genesis 42:35-38