Genesis 42:10-12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. “Nee, Meneer, ons is u dienaars!” sê hulle. “Ons het maar net gekom om kos te koop.

11. Ons is almal broers en eerlike mense, Meneer! Ons is nie spioene nie!”

12. “Nee, julle is!” hou Josef vol. “Julle het gekom om te kyk waar die land ingeval kan word.”

Genesis 42