Genesis 41:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die volgende oggend het die farao hom bekommer oor wat die drome sou beteken. Hy roep toe al die waarsêers en wyse manne van Egipte en vertel hulle van sy drome. Maar niemand kon die drome uitlê nie.

Genesis 41

Genesis 41:4-13