Genesis 41:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die farao het hom ’n nuwe naam, Safenat-Paneag, gegee. Hy het Asenat, die dogter van Poti-Fera, die priester van On, vir hom as vrou gegee.

Genesis 41

Genesis 41:43-48