Genesis 41:36 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op hierdie manier sal daar genoeg wees om te eet wanneer die sewe jaar van hongersnood aanbreek. Indien dit nie gedoen word nie, sal ’n ramp die land tref en al die mense sal omkom.”

Genesis 41

Genesis 41:29-38