Genesis 41:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die farao het Josef dadelik laat roep. Hulle het hom haastig uit die tronk gehaal, hom geskeer en ander klere laat aantrek. Toe het hy voor die farao verskyn.

Genesis 41

Genesis 41:4-17