Genesis 41:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Tyd gelede was u baie kwaad vir my en vir die hoof van die bakkers. U het ons toe in die tronk, in die huis van die hoof van die farao se lyfwag laat opsluit.

Genesis 41

Genesis 41:4-17