Genesis 40:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle antwoord hom: “Albei van ons het laas nag gedroom, maar niemand kan dit vir ons verklaar nie.”“Om drome te verklaar, is die werk van God,” antwoord Josef. “Vertel my wat julle gedroom het.”

Genesis 40

Genesis 40:3-14