Genesis 40:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Drie dae later was dit die farao se verjaarsdag. Hy het ’n groot feesmaal gereël vir al sy amptenare. Hy laat haal toe die hoof van die skinkers en die hoof van die bakkers en verhoor hulle voor almal.

Genesis 40

Genesis 40:19-23