Genesis 40:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe die hoof van die bakkers hoor dat die eerste droom gunstig was, vertel hy ook syne vir Josef. “In my droom,” sê hy, “was daar drie mandjies met brood op my kop.

Genesis 40

Genesis 40:15-23