Genesis 39:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Van toe af het die Here Potifar geseën ter wille van Josef. Die huishouding het glad verloop en sy boerdery het vooruitgegaan.

Genesis 39

Genesis 39:1-12