Genesis 39:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy kom toe en gryp hom aan sy klere en eis van hom: “Kom slaap by my!” Josef het hom losgeskeur, maar in die proses die kledingstuk waaraan sy hom gegryp het, agtergelaat en uit die huis gehardloop.

Genesis 39

Genesis 39:7-16