Genesis 38:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle haar uitbring om haar te straf, stuur sy ’n boodskap aan haar skoonpa: “Die man aan wie hierdie seël, armband en kierie behoort, is die pa van my kind. Herken jy hulle?”

Genesis 38

Genesis 38:24-30