Hy vra toe vir die mense van die plek: “Waar is die tempelprostituut wat hier langs die pad by die poort van Enajim gesit het?”“Ons het nog nooit ’n tempelprostituut hier gehad nie,” het hulle geantwoord.