Genesis 38:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Tamar het opgemerk dat Sela nou al groot genoeg was, maar dat Juda nie sy belofte nagekom het nie. Sy het haar rouklere uitgetrek, ’n sluier aangesit en haarself vermom. Toe het sy langs die pad na Timna, by die poort van die dorpie Enajim, gaan sit.

Genesis 38

Genesis 38:11-23