Genesis 38:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mettertyd het Juda se vrou, Bat-Sua, gesterf. Ná die routyd het Juda en sy vriend Gira van Adullam na Timna gegaan waar skeerders besig was om sy skape te skeer.

Genesis 38

Genesis 38:7-20