Vir die Here was dit ’n slegte ding dat hy nie vir sy broer ’n kind wou verwek nie. Daarom het die Here Onan ook laat sterf.