Genesis 37:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sy gesin het hom probeer troos, maar dit het niks gehelp nie. “Ek sal al treurende oor my seun graf toe gaan!” het hy gesê. Hy was diep bedroef.

Genesis 37

Genesis 37:31-36