Genesis 37:32 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daarna stuur hulle die bloedbesmeerde kleed na hulle pa toe. “Ons het dit in die veld gekry,” sê hulle. “Is dit nie dalk Josef s’n nie?”

Genesis 37

Genesis 37:29-36