Genesis 37:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Net toe hulle gaan sit om te eet, sien hulle ’n klomp kamele in die verte in hulle rigting aankom. Dit was ’n groep Ismaelitiese handelaars wat gom, balsem en hars vanaf Gilead na Egipte toe neem.

Genesis 37

Genesis 37:23-34