Genesis 37:20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Kom ons maak hom dood en gooi hom in ’n diep put. Ons kan ons pa vertel dat ’n wilde dier hom opgevreet het. Dan sal ons sien wat word van sy drome!”

Genesis 37

Genesis 37:18-23