Genesis 37:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle vir ’n tyd lank weg was, sê Jakob vir Josef: “Jou broers is met die vee daar anderkant by Sigem. Ek wil jou na hulle toe stuur.”“Goed, Pa,” sê Josef.

Genesis 37

Genesis 37:9-18