Genesis 37:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hierdie keer het hy dit vir sy pa en sy broers vertel. Sy pa het hom vermaan. “Watse soort goed droom jy?” het sy pa gevra. “Sal jou ma, jou broers en ek sowaar voor jou kom neerbuig?”

Genesis 37

Genesis 37:2-11