Genesis 36:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Esau en Oholibama se seuns was Jeüs, Jalam en Korag. Al hierdie seuns is vir Esau in die land Kanaän gebore.

Genesis 36

Genesis 36:4-13