Magdiël en Iram. Dit is die name van die stamhoofde van Esau, voorvader van die Edomiete, volgens hulle woonplekke in die gebied wat hulle beset het.