Genesis 36:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Gusam sterf, het Hadad, seun van Bedad, koning geword en vanuit die stad Awit regeer. Hy het die leër van die Midianiete in die land van Moab verslaan.

Genesis 36

Genesis 36:32-41