Genesis 36:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sibon se seuns was: Aja en Ana. Dit is die Ana wat die warmbronne in die woestyn ontdek het terwyl hy sy pa se donkies opgepas het.

Genesis 36

Genesis 36:20-26