Die seuns van Esau en sy vrou Oholibama wat stamhoofde geword het, was: Jeüs, Jalam en Korag. Hierdie stamhoofde was afstammelinge van Esau se vrou Oholibama, die dogter van Ana.