Genesis 36:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Esau het ook seuns gehad by Oholibama, die dogter van Ana en kleinkind van Sibon. Hulle name was: Jeüs, Jalam en Korag.

Genesis 36

Genesis 36:13-16