Genesis 35:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Daar bou hy ’n altaar en noem dit El-Bet-El, want God het hier by Bet-El aan hom verskyn toe hy vir Esau gevlug het.

Genesis 35

Genesis 35:1-16