Genesis 35:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hulle wegtrek, het daar so ’n verskrikking van God oor die mense van die omgewing gekom dat niemand eers gewaag het om Jakob en sy seuns te agtervolg nie.

Genesis 35

Genesis 35:3-8