Genesis 35:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons gaan nou na Bet-El toe waar ek ’n altaar wil bou tot eer van die God wat my gebede verhoor het toe ek in die verknorsing was. Hy was oral by my waar ek gegaan het.”

Genesis 35

Genesis 35:1-13