Genesis 35:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl hulle in daardie landstreek was, het Ruben by Bilha, sy pa se slavinvrou, geslaap. Jakob het hiervan te hore gekom.Hier volg die name van Jakob se twaalf seuns:

Genesis 35

Genesis 35:20-23