Genesis 35:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het Bet-El verlaat op pad na Efrata toe, dit is Betlehem. Toe hulle nog ’n ent van hulle bestemming was, was dit Ragel se tyd om geboorte te gee. Dit was ’n baie moeilike bevalling.

Genesis 35

Genesis 35:13-21