Genesis 35:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jakob het toe ’n klip regop gesit op daardie plek waar God met hom gepraat het. Daarna het hy wyn daaroor uitgegiet en ook olie as ’n offer aan God.

Genesis 35

Genesis 35:10-24