Genesis 35:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God het verder gesê: “Ek is God die Almagtige. Wees vrugbaar en word ’n groot nasie. Baie nasies sal uit jou voortkom. Daar sal selfs konings onder hulle wees.

Genesis 35

Genesis 35:8-18