Genesis 35:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God sê toe vir Jakob: “Trek verder en gaan woon by Bet-El. Bou daar vir My ’n altaar. Ek is die God wat aan jou verskyn het toe jy destyds weggevlug het van jou broer Esau af.”

Genesis 35

Genesis 35:1-5