Genesis 34:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy kom toe daar aan net toe Jakob se seuns uit die veld aankom. Toe hulle hoor wat gebeur het, was hulle geskok en woedend. Dit was ’n skandelike ding in Israel dat Sigem gemeenskap met Jakob se dogter gehad het! Dis iets wat nooit moes gebeur het nie.

Genesis 34

Genesis 34:1-17